Dagboek-inskrywings is gratis. Inskrywings moet voor 17:00 op ‘n Maandag ontvang word. Stuur e-pos na weslander@novusmedia.co.za of ‘n WhatsApp na 082 576 0453 met jou inskrywing.

Donderdag 27 Augustus

Ruhan du Toit keer ná ‘n uitverkoopte vertoning terug vir nóg ‘n aand van musiek en sy grootste

treffers by Kapstadt Brauhaus in Langebaan. Deure open om 18:00 en die vertoning begin om 19:30. Kos en drankies word tydens die vertoning bedien. Kaartjies begin by R200. Besoek quicket.co.za om te bespreek.

Donderdag tot Sondag, 27-30 Augustus

Die Hopefield Fynbosskou keer terug en vier 37 jaar van fynbos, landbou, kultuur en gemeenskap. Besoekers kan fynbosuitstallings, kuns en kunsvlyt, plaasprodukte, kos, vermaak en spesiale aanbiedings geniet by dié gewilde Weskusgeleentheid. Dit vind daagliks van 09:00 tot 17:00 plaas.

The Westcoast RC Festival, billed as the ultimate remote-control experience, will take place at WRC Weskus Vredenburg. The family-friendly event will feature swap-and-sell stalls, raffle prizes, a combat hour, a foam house challenge and an on-site hobby shop. A performance by Rewind will provide entertainment, with food and drinks available. A pilot fee of R150 includes one free raffle ticket. Camping is available at R100 per person per night.

Friday to Sunday, 28-30 August

The Desert Wolves MCC Annual Rally returns to Saldanha, bringing more than 3 000 bikers and supporters to the town. It will take place at the Saldanha Holiday Resort. Tickets at the gate cost R350 and pre-entry R300. Call Lance on

082 290 8164 or Nathan on 071 491 0264 for tickets.

Vrydag 28 Augustus

Alkoholiste Anoniem Saldanha vergader van 18:30 tot 19:30 in die Hoedjiesbaai-hotel in Hoof-

straat. Bel Kelly by 082 410 3952 vir nog inligting.

Die gemeenskap word hartlik uitgenooi na ‘n spesiale Night of Arts-aand om 18:00 in die

Louwville-gemeenskapsaal. Kom geniet ‘n aand van musiek, sang, dans en kuns. Kunstenaars sluit in Elton Lesch, Ashley Riddels en meer. Toegang kos R25 vir kinders en R50 vir volwassenes.

Saturday 29 August

Besoek die Lenteboeremark onder die eikebome by Kruistementvlei Farm in Piket-Bo-Berg, met plaaslike produkte en lekkernye en ‘n plattelandse atmosfeer. Dis ook troeteldiervriendelik. Oop van 09:00 tot 12:00.

Mark Haze and Band | A Tribute to Bon Jovi at Die Koelkamers starting at 17:00. Tickets cost between R345 and R483. Visit www.diekoelkamers.com to book.

Maandag 31 Augustus

Alkoholiste Anoniem Vredenburg vergader van 18:30 tot 19:30 in die Metodiste-kerksaal in Hospitaalstraat. Bel Monique by 071 402 8771 vir nog inligting.

woensdag tot Saterdag, 2-5 September

Die 92ste Swartlandskou vind by die Moorreesburg-sportterrein plaas, met kampioenskappe, topgehalte-vee, uitstallings, vermaak, lekker kos en ‘n plattelandse atmosfeer. Besoek Facebook.com/SwartlandskouMoorreesburg vir nog inligting.

Saturday 5 september

A charity event, A Sparkle with Purpose, will take place on Saturday 5 September at Rocxi Beach in Langebaan from 10:00. The event is presented by Mrs South Africa, iME and the Change4Change Foundation, with Mrs South Africa finalist Mariette Vorster as host. Guests can look forward to a food-pairing experience, a scenic boat ride on the Langebaan Lagoon and networking opportunities. Tickets cost R500 per person. Call Mariette on 073 325 8664 or email smutsmariette@yahoo.com to book.

Saldanha Market will take place at Weskus School from 09:00 until 14:00. Everyon is welcome.

saterdag 12 September

Besoek die De Drift-mark in Velddrif en geniet ‘n verskeidenheid stalletjies met plaaslike

produkte.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 27 August 2026
    Weslander E-Edition – 27 August 2026

Gift this article