Dagboek-inskrywings is gratis. Inskrywings moet voor 17:00 op ‘n Maandag ontvang word. Stuur e-pos na weslander@novusmedia.co.za of ‘n WhatsApp na 082 576 0453 met jou inskrywing.

Vrydag 7 Augustus

Besigheidsnetwerkoggend, 11:00, The Corner Coffee Shop, Franks Homeware (regoor die BP-garage), Saldanha. Kom geniet goeie koffie en maak nuwe besigheidsvriende. Toegang: Oop vir almal. Bel 078 705 8185 / 084 285 3538.

Alkoholiste Anoniem Saldanha vergader van 18:30 tot 19:30 by die Hoedjiesbaai-hotel in Hoofstraat. Bel Kelly by 082 410 3952 vir nog inligting.

Andriëtte tree by Die Koelkamers op en neem gehore op ‘n musikale reis met klavier, kitaar en haar unieke stem. Sy bring liedjies van Suid-Afrikaanse legendes, treffers van Elton John en Air Supply, asook haar nuwe enkelsnit “Uyenze”.Kaartjie pryse kos tussen R207 en R322. Bespreek by www.diekoelkamers.com. Vertoning begin om 19:00.

Siyabonga Care Village host its Celebrate Me Women’s Day Fundraiser from 10:00 to 12:00 at the NG Church Akkerdyk, Vredenburg. The event will feature South African Idols 2007 runner-up Andriëtte Norman as guest speaker and singer. Tickets cost R200 and include a light meal, something sweet, a small gift, coffee, tea and juice. Proceeds will support Siyabonga’s residential and daycare programmes for vulnerable children, abused women and people with disabilities. Call 079 530 6761 or 022 713 5730 to book.

Saturday 8 August

Join Weskus Mall on Saturday 8 August at for a fun and creative Candle Workshop at 10:00. Only R100 per person. Create your very own scented candle to take home while enjoying a relaxing morning of creativity. Secure your booking today! Contact the Marketing Team on 022 703 600 to reserve your spot.

Ses Snare tree by Die Koelkamers op met Blackie Swart, Mel Botes, Mathys Roets, Leon Ecroignard, Wouter van de Venter en Thean Kotze. Geniet ‘n nostalgiese aand met die geliefde treffers waarvoor die groep bekend geword het. Die vertoning begin om 17:00. Kaartjies kos tussen R207 en R368. Bespreek by www.diekoelkamers.com.

Sondag 9 Augustus

Valiant Swart tree by Die Koelkamers op. Die bekende Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, met meer as 20 albums op sy naam, bring geliefde treffers soos Sonvanger na die verhoog vir ‘n aand van tydlose Afrikaanse musiek. Kaartjies kos tussen R207 en R345. Bespreek by www.diekoelkamers.co.za. Die vertoning begin om 12:00.

Maandag 10 Augustus

Alkoholiste Anoniem Vredenburg vergader van 18:30 tot 19:30 in die Metodiste-kerksaal in Hospi- taalstraat. Bel Monique by 071 402 8771 vir nog inligting.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 July 2026
    Weslander E-Edition – 30 July 2026

Gift this article