Die polisie is op soek na die regmatige eienaar van dié Rolex-horlosie, wat in Maart vanjaar saam met ander vermoedelik gesteelde items by die Vredenburg-polisiekantoor ingegee is. Indien dit eg is, kan dié soort Rolex Submariner-horlosies, afhangend van die model en toestand, tot sowat R400 000 werd wees. Die horlosie kan met bewys van eienaarskap by adjudant-offisier Henry Theron afgehaal word. Hy kan by 022 703 6458 geskakel word.

Gesteelde Rolex teruggekry

Is dié dalk jóú peperduur Rolex?

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 July 2026
    Weslander E-Edition – 30 July 2026

Gift this article