Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Volgens die polisiewoordvoerder brig. Novela Potelwa het die ondersoek die taakspan eers na Khayelitsha gelei, waar vyf verdagtes in hegtenis geneem is.
Die publiek word gewaarsku om nie wilde skulpvis van Saldanha- baai en die omliggende kusgebied te oes en te eet nie. Dit volg nadat die departement van bosbou, visserye en…
Die Saldanha-ysterertsterminaal het ’n belangrike mylpaal bereik met die ingebruikneming van die R4 miljard Tippler 3-projek.
’n Ontvoerde sakeman van Kaapstad is Maandagaand in Saldanha gered nadat die Wes-Kaapse teen-ontvoeringstaakspan op twee huise in die dorp toegeslaan en verskeie verdagtes in hegtenis geneem het.
Saldanhabaai Munisipaliteit se R7,7 miljard-begroting is goedgekeur ondanks kritiek oor tariewe, behuising, infrastruktuur en ondersteuning vir arm huishoudings.
Read the full Weslander E-Edition (28 May 2026) from Novus Media for in-depth local reporting.
With the possibility of being without work for about six to eight months, and not receiving an income during those months, workers have no idea how they will survive or…
Die soet klanke van Hiram Koopman se saksofoon het die teater van Die Koelkamers behoorlik op Vrydagaand (22 Mei) gevul. Koopman, die bekende saksofoonspeler, het sy solovertoning Sax in Afrikaans…
The House of Rstar Jiu Jitsu Club in Paternoster once again proved their mettle this past weekend when all five athletes from the club walked away with medals. They participated…