Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
LANGEBAAN – Om op die Corona 2026 Beach 100-lys te verskyn, is ‘n groot eer vir die Weskus Nasionale Park. Kraalbaai, ‘n ongerepte strand en gewilde swemplek, is op die…
Die data, wat van Januarie tot Mei vanjaar deur dr. Clive Coetzee en sy familie versamel is, toon dat ‘n standaardmandjie van 20 alledaagse artikels in Velddrif gemiddeld R974,47 kos…
Volgens die beoordelaars se sameroeper, dr. André Gouws, is byna 600 individuele inskrywings ontvang.
Lees die Weslander e-uitgawe van 11 Junie 2026 vir die jongste Weskusnuus, sport, gemeenskapsake, menings en plaaslike gebeure.
Voordat finaal besluit word, wil die organiseerders egter eers hoor of genoeg steun uit die gemeenskap, sakeondernemings en die lugvaartbedryf is om nóg ‘n skou moontlik te maak. ‘n Finale…
Elke week neem die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) ons saam op ‘n ontdekkingstoer van interessante Afrikaanse woorde en idiome.
Volgens die voorsitter, Wouter Basson, is uitnodigings na dié kompetisies ‘n groot eer aangesien net die land se beste skuts genooi word om vir President- en Protea-kleure mee te ding.