Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Johan Moolman, raadslid van Velddrif, sterk tans aan nadat hy onlangs by sy huis geval en ‘n skedelfraktuur opgedoen het. Volgens Moolman gaan dit reeds beter en herstel hy goed…
Die skool is onder nuwe bestuur, gekwalifiseerde onderwysers is aangestel, die registrasieproses as private skool is aan die gang en voorbereidings word vir verhuising na ‘n nuwe perseel getref.
Met hierdie bitter koue, reën en stormwinde wat ons nou in die Wes-Kaap beleef, hoor ‘n mens dikwels iemand sê: “Ag, honde het mos dik velle en pelse, hulle is…
Die hofsaak teen die berugte vermeende sosialemediabedrieër Billy Lightfoot is tot Dinsdag 28 Julie uitgestel omdat die landdros die afgelope Dinsdag (19 Mei) nie beskikbaar was nie. ‘n Datum waarop die verhoor…
Sonder om te huiwer of twee keer te dink, het Chris Barnard, ‘n inwoner van Vredendal, ‘n vasgekeerde hondjie gered. Die klein hondjie is die afgelope Dins- dag (19 Mei)…
Hy het brandbestryders aangemoedig om standvastig te bly in hul roeping en te onthou dat God hul toevlug en sterkte bly.
Gastaldo, who shares a South African son with her partner, Hendrik Viljoen, said she was still seeking answers after being prevented from travelling to South Africa despite having an approved…
Coetzee, wat altesaam 424 wykstussen- verkiesings van 2021 tot 17 April vanjaar ontleed het, het bevind dat Suid-Afrika se politieke landskap dramaties verander en dat kiesers toenemend wispelturig word.