Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Bewaar bye met habitat in tuin
‘n Byeboer in Hopefield het onlangs ‘n groot verlies as gevolg van gifstowwe tydens bestuiwing gelei, wat die dood van talle van sy bye veroorsaak het.
-
Toekomstige leiers opgelei
Die driedaagse program het gefokus op die ontwikkeling van praktiese leierskapsvaardighede, spanwerk en selfvertroue onder leerders.
-
Next step of admissions ahead
Late applications will be considered by schools only after the applications received during the on-time window have been considered.
-
Wie gaan Truter en Laubscher se plekke inneem?
‘n Tussenverkiesing bring ‘n voorsmaak van wat in die landwye munisipale verkiesing later vanjaar kan gebeur.
-
Tweejarige seuntjie vermis ná verdwyning op plaas naby Eendekuil
Kind vermis – ’n Tweejarige seuntjie is sedert gister (Saterdag 24 April) vermis op ’n plaas naby Eendekuil in die Piketberg-omgewing.Die polisie en plaaslike plaaswag het gister ’n grootskaalse soektog […]
-
Londt oorhandig skenking aan Huis Wittekruin
Duisend doeke vir volwassenes is by die geleentheid oorhandig.
-
Só skilder hy met natuurlike lig
Van Zyl het in 2009 ‘n eenjaar-fotografiekursus by die Stellenbosch Academy of Graphic Design and Photography voltooi en dit is tydens daardie reis dat sy passie vir landskapfotografie ontwikkel het.










