Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Burg Boys klop Young Hearts
Vredenburg se “Burg Boys” het Young Hearts van Pella in Vredenburg gepak en rugby-ondersteuners was geensins teleurgestel nie.
-
Old Men’s Blend wen rolbalsakeliga
Altesaam 24 spanne het sedert Maart in twee afdelings aan die wintersakeliga deelgeneem: 12 spanne het dit op Dinsdagaande (Afdeling 1) en 12 op Donderdae (Afdeling 2) uitgespook.
-
-
Vier saamwees en oorvloed op Laaiplek se kuierbasaar
Die basaar vind Saterdag plaas en dit is baie duidelik nie net ‘n plaaslike geleentheid nie. Die hele gemeenskap is betrokke – van gesinne en kinders tot ouer inwoners.
-
Vier ry 3 000 km oor die see
Die fokus was nie op geldinsameling nie, maar op iets eenvoudiger – en dalk belangriker. “ ’n Mens kan nie altyd finansieel bydra nie, maar ons kan hulle geestelik ondersteun,”
-
-
-
Hooggeregshof moet datum gee vir gekonsolideerde appèl teen olieboorwerk in oseaan langs Kaapse kus
Die Hooggeregshof van Appèl (HHA) moet nog ‘n datum aanwys wanneer die gekonsolideerde hofverrigting oor verskeie aansoeke om verlof tot appèl oor olie- en gaseksplorasie langs die Kaapse kus gaan […]









