Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Free holiday rugby clinic a success
Young athletes from Vredenburg, Saldanha and Laingville were provided with an opportunity to develop their rugby skills while building confidence and teamwork.
-
Saldanha-familie verpletter ná seun se skietdood
Familie treur oor Ayrton Vraagom ná sy dood in ’n skietvoorval terwyl die polisie steeds na die verdagte soek.
-
Vrou se lyk op plaas naby St Helenabaai ontdek
Lyk van vrou op plaas naby Laingville gevind; identiteit nog onbekend terwyl forensiese ondersoek en amptelike bevestiging afgewag word.
-
Owl Orphange in West Coast closing doors after 8 years
VELDDRIF -After eight years of rescuing and rehabilitating injured and orphaned wildlife, the Owl Orphanage in Velddrif will close its doors. Founder Jacques Nel announced the difficult decision, describing it […]
-
Inwoners gons oor Weskus se vermeende ‘aardbewing’
“Ons het omstreeks halfelf die aand in Lampies-rylaan, naby Golden Mile in St. Helenabaai, skielik gevoel hoe ons huis se hele dak begin skud. Vir ‘n paar oomblikke het ek nie geweet wat aangaan nie. Dit was ‘n baie vreemde…
-
-
Tiere proe eerste sege
Hul sewende posisie in die kompetisie en hul jongste oorwinning oor Young Hearts dieafgelope Saterdag (11 Julie) op die Diazville-sportterrein, wys hoe die Tiere die laaste paar weke merkwaardige verbetering toon.
-
Roeiers naweek hier
Altesaam 80 roeiers het hulle reeds vir die ikoniese wedvaart ingeskryf. Die eerste deelnemers behoort Saterdag vanaf 12:30 by die Riviera Hotel in Velddrif aan te kom, waar ondersteuners hulle kan verwelkom.
-
Golf rooftogte ruk Vredenburg
‘n Reeks gewelddadige huisrooftogte in Ongegund en Witteklip tussen Vrydag 10 Julie en Maandag 13 Julie laat inwoners onrustig terwyl verskeie slagoffers met vuurwapens, messe en selfs ‘n byl gedreig en aangerand is.
-
Crèche opposes deregistration
In a letter to the newspaper, the resident alleges that the organisation was deregistered by the Department of Social Development’s NPO Directorate on 11 June 2026, but has continued operating without informing parents or guardians of the change in its…










