Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Rail tragedy claims life of 7 year old
Mother mourns only child killed in train collision Vredenburg crossing
-
Public urged to help count crane species in first nationwide census since 2006
For the first time in nearly two decades, South Africans can participate in a nationwide citizen science initiative from 24 to 27 July to count three species of cranes.
-
Vredenburg students chosen
The competition brought together student entrepreneurs from across West Coast College’s campuses, attracting 107 entries this year, more than double the number received in 2025. Following preliminary rounds, 26 students were selected to pitch their business ideas and existing enterprises…
-
Kom maak jou stem by imbizo dik oor misdaad
Die imbizo’s bied inwoners die geleentheid om veiligheids- en sekuriteitskwessies aan te durf, idees en moontlike oplossings vir plaaslike misdaad te deel, asook die jongste inligting oor misdaadneigings en polisiëringsinisiatiewe te ontvang.
-
Jeug genooi na sangaand
Die geleentheid vind van 19:00 tot 21:00 by die NG Kerk in Saldanha plaas, as deel van die gemeente se 60ste bestaansjaarvieringe.
-
Vroue in oproer oor salonne
Volgens die polisie het die vroue verskeie haarsalonne in Laingville besoek en eienaars, van wie die meerderheid buitelanders is, probeer dwing om hul sake te sluit.
-
Human trafficking explained
The awareness event, hosted by Heavenly Haven Retreat, will take place on Thursday, 30 July, from 10:00 to 12:00 at the at Nautica Mall , in commemoration of the World Day Against Trafficking in Persons.
-
Ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie in Diazville gekonfiskeer
SALDANHA – ‘n 65-jarige man is in Diazville in hegtenis geneem nadat die polisie ‘n ongelisensieerde vuurwapen en ses patrone by sy woning gevind het. Volgens kapt. Tania Helfrich, distrikswoordvoerder […]
-
Plaaseienaars wen waterstryd teen munisipaliteit, maar Lambertsbaai se krane bly oop
Hooggeregshof stel waterlisensie tersyde, maar Lambertsbaai se watertoevoer gaan voort terwyl die munisipaliteit die aansoekproses van voor af moet begin.
-
Boland 2de in Cravenweek
Die Boland o.13-Cravenweekspan het vir ‘n tweede agtereenvolgende jaar vir die eindstryd gekwalifiseer.










