Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Spaarwieldiewe op Vredenburg teiken S-Pressos en Kwids
Die polisie in Vredenburg het ‘n ontstellende tendens die afgelope drie maande waargeneem met spaarwieldiewe wat spesifiek Suzuki S-Presso’s en Renault Kwids teiken. Volgens kol. Lindie Marx, stasiebevelvoerder van die […]
-
-
Authentic restaurant opens its doors
Nikki’s Pub and Grub an authentic Durban house had its launch on Thursday 16 April. Based in Vredenburg.
-
-
-
Vermeende inbreker aan boom vasgebind
Jacobus Marais (23) is in hegtenis geneem en het Donderdag 16 April in die landdroshof verskyn weens die beweerde vasbind van die seun aan ‘n boom.
-
Spanwerk in Saldanhabaai
Daarom is die sameroepende rol wat die Saldanhabaai-sekuriteitsinisiatief (SBSI) speel om al die rolspelers in die gebied byeen te bring ‘n bron van hoop vir werklike en volhoubare verandering.
-
Rowers teiken leerders
Klein misdade en aanvalle op leerders is besig om ‘n kopseer in die Weskus te raak. Onlangs is nog tieners in Vredenburg aangeval, na bewering deur ander leerders van die […]
-
Curro boy is no 32
What makes his achievement amazing is that he finished 32nd out of 68 of South Africa’s top u-10 chess players.









