Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Leerders kan wen met kuns oor Afrikaanse liedjies
Die kompetisie volg op die sukses van die eerste Skilder met Woorde-projek in 2021, waartydens leerders uitgenooi is om een van Anton Goosen se liedjies in ‘n kunswerk uit te beeld.
-
Eienaar se hart breek oor ‘ meer as ‘n hond’
Colin Davids se hond Tyson het vroeg in Februarie vanjaar uit sy erf verdwyn en is sedertdien nie weer gesien nie.
-
-
Weskus se ‘Eden’ straks bedreig deur brandstof- en sonkragaanleg
Hopefield-inwoners spreek hul kommer uit oor ‘n beoogde R50 miljard-waterstof- en sonkragaanleg wat die dorp se erfenis in gedrang kan bring.
-
-
Sluiting van Atlantis-fabriek beplan
Die maatskappy, waar sowat 1 400 mense werk, het in ‘n verklaring aan WeskusNuus (Weslander se susterskoerant) gesê die besluit volg na deeglike oorweging van verskeie faktore.
-
Weskus se “Eden” bedreig deur reuse-waterstof- en sonaanleg
Hopefield-inwoners maak kapsie teen ‘n beoogde R50 miljard-waterstof- en sonkragaanleg wat volgens hulle die dorp se karakter en erfenis bedreig.
-
Tuinvullis brand al week lank
Volgens Ethne Lawrence, ‘n woordvoerder vir die SBM, belemmer wind steeds brandbestrydingspogings en veroorsaak dit dat rook van tyd tot tyd oor dele van Vredenburg en die omliggende omgewing versprei.









