Murphy Roberts The Atlantis Youth Safety Expo took place on Tuesday 31 March at Wesfleur Library, bringing young people, community members and safety service providers together to address key issues…
ATLANTIS – “Dit gaan ’n lang pad na herstel wees, maar ek bly positief,” het die 25-jarige Shaneka Johnson vanuit haar hospitaalbed in die Tygerberg-hospitaal se brandeenheid vertel. Haar lewe…
ATLANTIS – Teen die verwagtinge om in ‘n bendegeteisterde gemeenskap groot te word en hul pa op ‘n jong ouderdom te verloor, het die tweelingbroers Divano en Diego Blankenberg onlangs…
Murphy Roberts Dean Goliath from Pella was inaugurated as a sitting councillor in the City Of Cape Town as a proportional representative of the National Coloured Congress (NCC). The former…
Murphy Roberts Atlantis Sekondêr het Saterdag 28 Maart ‘n 5-km-pretloop gehou ter nagedagtenis aan die 14-jarige Dayna-Lee Coetzee, ‘n graad 8-leerder aan die skool. Coetzee was ‘n slagoffer van taxigeweld toe…
“Hy is nou met sy pa herenig…” Die 18-jarige Donay Daniels is verlede Sondag (15 Maart) in die vroeë oggendure dood nadat hy vermoedelik verskeie kere met ‘n mes gesteek is.…
David Rossouw Op Maandag 23 Maart het Lief en Leed, wat gestremdes in Mamre en Pella bedien, sy 40ste be- staansjaar in die Mamre-gemeenskapsaal gevier. Die viering is op ‘n…
Murphy Roberts Mamre se groen truie het Saterdag (21 Maart) die besoekers van Good Hopes met skitterrugby met 53-15 in die twee spanne se Boland-Grootuitdaagbeker-Swartland-streekwedstryd in Mamre geklop. Die groen truie,…
David Rossouw Die Emmanuel Day Care Centre (EDCC) in Atlantis het onlangs die trotse ontvanger van ‘n kleurvolle muurkunsprojek geword. Die raadslid Moosa Raise en sy span het die wyk-32-inisiatief…