ATLANTIS – Janet Jordan (67) van Pearl Mansion is op 26 Januarie na bewering wreed deur haar skoonseun met ’n byl aangeval toe sy net die vrede tussen hom en…
“Die eerste keer wat ek my voet in ‘n vragmotor gesit het, was soos “love at first sight”. Ek kan nie die gevoel beskryf nie, maar ek het geweet dit…
Murphy Roberts Die Mamre-karateklub Kazoku- Seiwakai Karate het onlangs 14 studente na die Wes-Kaapse toernooi in Februarie gestuur en 12 van hulle het met medaljes teruggekeer. Die groep, wat die…
WeskusNuus is ’n onafhanklike gemeenskapskoerant wat fokus op betroubare, plaaslike nuus van Atlantis en omliggende gemeenskappe. Ons vertel mense se stories, hou besluitnemers aanspreeklik en verbind gemeenskappe deur eerlike en…
“Luister met begrip en luister om te verstaan, Juffroutjie, want ek stuur jou skool toe om te gaan leer en nie om ’n groot vrou te gaan wees nie! Verstaan…
Die jongste matriekuitslae vir 2025 van Atlantis se vier sekondêre skole toon uitmuntende verbeterings, maar ook ’n skerp daling by een skool. Robinvale Hoërskool het met die jongste matriekeksamen stof…
Terwyl baie nog wag vir hul Kersfeesvleis en lekkernye, is die “hamper lady”, soos sy bekend staan, reeds besig om nuwe kliënte te werf vir haar Paasfees-, skryfbehoeftes- en ander…
Murphy Roberts “Hy is nie raakgeskiet nie…” Só het kapt. Lisa Munro, ‘n polisiewoordvoerder, bevestig nadat ‘n bebloede kleuter midde bendegeweld in die hospitaal beland het. Die voortgesette bendegeweld in…
Inwoners van Atlantis is woedend omdat die Stad Kaapstad beplan om die Thusong-sentrum te verkoop. Dié plan het ook daartoe gelei dat die departement van binnelandse sake se huurooreenkoms nie…