Explore the latest updates in WeskusNuus E-Edition – 15 September 2026 and stay informed about local news.
Die polisie het drie verdagtes in Atlantis in hegtenis geneem ná afsonderlike voorvalle waarin ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie gevind is.
Hoewel Saldanhabaai die aanvalle gelei het, het die tuisspan eerste eerste punte aangeteken toe Louis Afrikaner deur die verdediging gebreek en Cole Lawrence gevoer het, wat agter die pale afgerond…
Die deelnemers moes vooraf eers mediese inspeksies ondergaan, insluitend bloeddruk- en suikertoetse, om seker te maak hulle is gesond en gereed om aan die kompetisie deel te neem.
De Klerk het haar hele lewe aan die bevordering van netbal in Atlantis gewy. Sy was nie net op haar dag ‘n uitsonderlike speler nie, maar ook ‘n administrateur van…
Kabuika het onlangs (Donderdag 20 Augustus) ná strawwe opleidingsessies in Stellenbosch die afgelope tyd, steeds tyd gemaak vir haar gemeenskap toe sy saam met Mamre-rugbyklub-bestuurslede en die gemeenskap van Atlantis sop…
Die loopbaanskou word deur die Atlantis- spesiale ekonomiese sone (Asez) in samewerking met Atlantis City Mall aangebied.
Die werksessie is deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruimteagentskap (Sansa), die Atlantis- spesiale ekonomiese sone (Asez) tesame met MaxIQ Space aangebied.
In ‘n wêreld waar woorde dikwels as ‘n maklike vorm van terapie beskou word, is die stories van twee vroue van Atlantis en die Kaapse Vlakte ‘n kragtige herinnering aan…