Explore the latest updates in WeskusNuus E-Edition – 15 September 2026 and stay informed about local news.
Die polisie het drie verdagtes in Atlantis in hegtenis geneem ná afsonderlike voorvalle waarin ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie gevind is.
mong those honoured was Sgt Chris Koopman from Atlantis, who was named runner-up Western Cape SAPS Detective of the Year (level 5-7).
Tabisher het Dinsdag (3 Maart) weer vlugtig verskyn – met sy nuwe prokureur – en die hof meegedeel hy kan nie meer lekker onthou wat presies op die dag van die…
Atlantis police asks the community to share information anonymously about a murder which occurred on 31 January at 23:45 in Tsitsikama street, Ext 12, Atlantis.
Volgens La-Meecha se ma, Mickalah, kon sy hoor hoe die bestuurder van die motor spoed optel in die pad wat van skoolkinders wemel. Met trane wat vrylik rol, vertel sy…
Twee mobiele eenhede voldoen steeds nie aan die gemeenskap se vereistes nie, wat tot groot ontevredenheid onder kliënte lei.
Die People’s Process het vandeesweek hul memorandum en petisie met byna 15 000 handtekeninge aan die bestuur van subraad 1 oorhandig.
Residents of Sub Council 1 are assured that the Thusong Centre building in Ward 32 has not yet been disposed of, and no final decisions have been taken.
Die gemeenskap van Atlantis, Mamre, Pella en Witsand wag steeds op terugvoer van die Stad Kaapstad oor hul memorandum teen die beplande verkoop van erf 8813, waar die Thusong-sentrum geleë…