WeskusNuus E-Edition 11 August 2026 — Atlantis, Pella, Mamre and Melkbosstrand local news, headlines, and community updates.
Die gemeenskap van Atlantis, Mamre, Pella en Witsand wag steeds op terugvoer van die Stad Kaapstad oor hul memorandum teen die beplande verkoop van erf 8813, waar die Thusong-sentrum geleë…
Sherwoodpark-gemeenskap eis geregtigheid ná 15-jarige Nikita Bailey se dood in bende-kruisvuur wat Atlantis Saterdag geruk het.
Die borgtogaansoek van die ma van ’n 11-jarige meisie wat onlangs geboorte geskenk het nadat sy na bewering deur haar ma se kêrel swanger gemaak is, duur vandag in die…
’n Man het in die Atlantis-landdroshof verskyn op ’n aanklag van verkragting nadat ’n 11-jarige meisie verlede week geboorte geskenk het.
ATLANTIS – Moegamat “Ikie” Tabisher (35), wat vroeër vanjaar vermoedelik sy skoonma, Janet Jordan, met ’n byl aangeval en doodgeslaan het, is gister (Vrydag 15 Mei) borgtog in die Atlantis-landdroshof…
Ná meer as drie dekades van demokrasie in ons land moet ons eerlik wees met mekaar dat ons nog nie die vryheid geniet wat ons verdien nie. Ons kan en…
Random? Dis ‘n woord wat deesdae gereeld gehoor word. Die Pharos-woordeboek vertaal dit met “lukraak”, “toevallig” en “ewekansig”, maar geen van dié woorde beskryf ‘n “random act of violence”, soos…
This year we will be celebrating Atlantis 50th year of existence through various initiatives the Subcouncil has put together to celebrate this significant milestone. Not Just a bruin dorpie but…
Atlantis, die verlore stad wat in 1970 deur die apartheidsregering geskep is, het onlangs ‘n mylpaal van 50 jaar bereik. Wat bedoel was as ‘n “bruin gebied” om gemeenskappe te…