Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Huguenot Tunnel faces partial closure as gale force winds hit Western Cape
Extreme winds force partial closure of N1 Huguenot Toll Road, with high-risk vehicles diverted to Du Toitskloof pass alternative route.
-
Polisie neem verdagtes in hegtenis in afsonderlike bendeverwante voorvalle
Die polisie het drie verdagtes in Atlantis in hegtenis geneem ná afsonderlike voorvalle waarin ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie gevind is.
-
Relegasiestryd woed nog
Hoewel Saldanhabaai die aanvalle gelei het, het die tuisspan eerste eerste punte aangeteken toe Louis Afrikaner deur die verdediging gebreek en Cole Lawrence gevoer het, wat agter die pale afgerond het.
-
Goue oues maak Atlantis trots met hul sportiewe talente
Die deelnemers moes vooraf eers mediese inspeksies ondergaan, insluitend bloeddruk- en suikertoetse, om seker te maak hulle is gesond en gereed om aan die kompetisie deel te neem.
-
Shakeena was ‘n ‘ma vir netbal’
De Klerk het haar hele lewe aan die bevordering van netbal in Atlantis gewy. Sy was nie net op haar dag ‘n uitsonderlike speler nie, maar ook ‘n administrateur van onskatbare waarde en mentor vir duisende meisies en vroue in…
-
Willowpark ‘bly vergete’
Baie raadslede het gekom en gegaan, “maar ons omstandighede het nie verander nie”, vertel inwoners van Willowpark in Pella. Dié inwoners woon al jare hier in haglike omstandighede en sonder water- en sanitasiedienste.
-
-
o.20-rugbyheld Tereske steel kinderharte
Kabuika het onlangs (Donderdag 20 Augustus) ná strawwe opleidingsessies in Stellenbosch die afgelope tyd, steeds tyd gemaak vir haar gemeenskap toe sy saam met Mamre-rugbyklub-bestuurslede en die gemeenskap van Atlantis sop aan kinders van die Neptune Castle-woonstelle en Sun Road uitgedeel…










