Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
o.20-rugbyheld Tereske steel kinderharte
Kabuika het onlangs (Donderdag 20 Augustus) ná strawwe opleidingsessies in Stellenbosch die afgelope tyd, steeds tyd gemaak vir haar gemeenskap toe sy saam met Mamre-rugbyklub-bestuurslede en die gemeenskap van Atlantis sop aan kinders van die Neptune Castle-woonstelle en Sun Road uitgedeel…
-
Atlantis hou loopbaanskou
Die loopbaanskou word deur die Atlantis- spesiale ekonomiese sone (Asez) in samewerking met Atlantis City Mall aangebied.
-
Atlantis mik na ruimte
Die werksessie is deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruimteagentskap (Sansa), die Atlantis- spesiale ekonomiese sone (Asez) tesame met MaxIQ Space aangebied.
-
Vroue skryf oor pyn
In ‘n wêreld waar woorde dikwels as ‘n maklike vorm van terapie beskou word, is die stories van twee vroue van Atlantis en die Kaapse Vlakte ‘n kragtige herinnering aan die moed wat dit kos om ‘n stem te vind.
-
Vroue só gesteun
ATLANTIS – Atlantis Foods het ter viering van Vrouemaand ‘n vennootskap met die United Sanctuary Against Abuse (USAA) aangegaan om ondersteuning aan vroue en kinders, wat deur geslagsgeweld geraak word, […]
-
300 solar lights for Witsand
The event brought residents, project partners and local representatives together. A formal programme was followed by a walkabout through the community, where residents engaged with project representatives about the initiative.
-
Atlantis beleef rekordjaar vir nuwe waterpypleidings
Die Stad se direktoraat vir water en sanitasie het in die 2025-’26-boekjaar bykans 193 km se water- en rioolpype reg deur die gebied vervang.
-
Kandidate sê hul sê
WeskusNuus het met nóg twee politieke kandidate in aanloop tot die verkiesing op Woensdag 4 November gesels.
-
Hoër pryse kom
Die Wes-Kaap se gebrek aan winterreën is slegte nuus vir boere, blomme en die omgewing, maar ook gewone mense wie se stapelvoedsel brood is. As die droogte voortduur, kan die gevolge uiteindelik tot in Atlantis se huishoudings gevoel word.










