Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Drie mans in Atlantis ná vinnige jaagtog vasgetrek
Drie mans sal binnekort in die Atlantis-landdroshof verskyn nadat hulle Saterdagoggend (11 Julie) ná ‘n jaagtog vir die onwettige besit van ‘n vuurwapen in hegtenis geneem is nadat die polisie hulle vinnig ingehaal het.
-
Recognise these guys?
Atlantis police appeal to anyone who recognises these two males (pictured) to come forward with the information to help in the investigation of a business robbery at Saxonwold supermarket, Atlantis.
-
Nog g’n einde aan skietery in A’lantis
In die jongste voorval is ‘n jongman verlede Sondagaand (5 Junie) langs die Mamre/Darling-pad doodgeskiet.
-
Twee jongmanne sit self skouer aan die wiel
Volgens Shogan Braaf en Jameel Leonard was hulle eers vier wat een oggend op die hoek van die landjie grond gestaan en besluit het hulle kan dit mos bewerk en mooi maak. Volgens Braaf en Leonard het die ander twee…
-
Savannah droom groot
Dit wat bloot as pret by Van Riebeeckstrand Primêre Skool begin het, het later op hoërskool ‘n ernstige sportloopbaan geword – ‘n besluit wat haar vandag tot provinsiale vlak gedra het en wat haar tot op die rand nasionale roem…
-
Bestuurder steeds borgtog geweier
Stevens, wat in Maart borgtog geweier is, het tydens sy borgtogaansoek getuig, maar wou nie aan die hof sy weergawe vertel van die gebeure op die noodlottige oggend nie. Hy het in sy borgtogaansoek gesê hy is ‘n mense-mens, maar…
-
Most entreprising chosen
The competition brought student entrepreneurs from across West Coast College’s campuses together, with 107 entries received this year, more than double the number submitted in 2025.
-
It was a night for service groups
At the same ceremony Jordan Petersen was also inducted as the new president of the Rotaract Club of Atlantis, an affiliate of the Rotary Club of Atlantis.
-
Stad kry eerste stil elektriese bus
Die prototipebus het onlangs uit Johannesburg aangekom, waar die busrompe vir die nuwe MyCiTi-vloot vervaardig word.
-
Kind voor ma doodgery
Volgens La-Meecha se ma, Mickalah, kon sy hoor hoe die bestuurder van die motor spoed optel in die pad wat van skoolkinders wemel. Met trane wat vrylik rol, vertel sy die oggend het soos enige ander dag vir hulle begin.










