Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Hou liefs dié middels weg
Troeteldiere as gesinslede beteken hulle word daagliks aan dieselfde ruimtes en produkte as mense blootgestel. Honde en katte slaap in ons huise, beweeg vrylik rond en is van nature nuuskierig.
-
Atlantis se #Piemphulle lê plan teen bendes voor parlement
Die voorstel fokus op dwelmhandel, bendebedrywighede en geweld en vra vir ‘n meer gekoördineerde benadering deur wetstoepassingsagentskappe, skole, behuisingsowerhede en gemeenskappe.
-
Mobiele eenhede te min vir almal
Twee mobiele eenhede voldoen steeds nie aan die gemeenskap se vereistes nie, wat tot groot ontevredenheid onder kliënte lei.
-
PP teen verkoop van Thusong
Die People’s Process het vandeesweek hul memorandum en petisie met byna 15 000 handtekeninge aan die bestuur van subraad 1 oorhandig.
-
Thusong, housing scams, projects
Residents of Sub Council 1 are assured that the Thusong Centre building in Ward 32 has not yet been disposed of, and no final decisions have been taken.
-
Inwoners teen verkoop van Thusong
Die gemeenskap van Atlantis, Mamre, Pella en Witsand wag steeds op terugvoer van die Stad Kaapstad oor hul memorandum teen die beplande verkoop van erf 8813, waar die Thusong-sentrum geleë is.
-
Mense in Atlantis is ‘keelvol vir misdaad’
Die misdaadbewusmakingsvergadering is by ‘n woning in Darling-singel gehou, waar inwoners hul kommer uitgespreek het oor toenemende misdaad en maniere bespreek het om veiligheid in hul woonbuurt te verbeter.
-
-
Thusong-sentrum nie meer verkoop
Die drama rakende die moontlike verkoop van die die sentrum het die dorp sedert laat verlede jaar in rep en roer gehad en verskeie politieke partye en gemeenskapsorganisasies het die stem behoorlik dik gemaak oor die Stad se plan om…










