Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Dagsorgsentrum gee aan gemeenskap
Die span het die tyd spandeer om warm tuisgemaakte maaltye en sop voor te berei en te versprei, wat broodnodige verligting en vertroosting aan die minderbevoorregte gemeenskap gebring het.
-
Kandidate sê wat hulle sal wil doen
Ons vra elke kandidaat dieselfde vrae oor hul prioriteite, die uitdagings in hul wyk en hul planne indien hulle verkies word.
-
Spaza owners can apply for R100 000
Applicants must be South African citizens, operate in a township or rural area, comply with municipal, health and safety requirements, and actively manage the business.
-
Suurslagoffer uit tronk gedreig
Johnson het aan WeskusNuus vertel sy word nou deur jong mans, wat onlangs uit die tronk vrygelaat is, gedreig om die saak terug te trek.
-
-
Mamre leer P’terville les
Vir Mamre en Porterville was dit ‘n maak-of-breek-wedstryd. ‘n Wen of verloor sou veroorsaak dat al twee spanne se posisies op die punteleer verander.
-
Trompoppiespan bou aan sukses
Volgens die hoofafrigter, Charlyn Olivier, en die skool se adjunkhoof en koördineerder, Karen Mentoor, is die doel om weer ‘n mededingende trompoppiespan op te bou, wat op provinsiale en nasionale vlak kan meeding.
-
Melissa haal WP-span
Melissa het aanvanklik aan atletiek, netbal en sokker deelgeneem en was veral sterk in die 100- en 200-m-naellope.
-
Eli ‘n kommissaris by Atlantis-polisie
Eli, ‘n trotse inwoner van Atlantis, is onlangs as deel van die polisie se Junior Kommissaris-program aangestel.
-
Pasop vir WhatsApp-bedrog
Daar is mense wat boodskappe stuur en belowe dat inwoners teen betaling ‘n huis of plek op die behuisingslys kan kry.









