Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
No fee, no fuss: DHS sets rental rights and responsibilities
Tenants and landlords can take rental disputes to the Rental Housing Tribunal without paying a fee.
-
Springgety duur tot vandag
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) waarsku strandgangers, hengelaars, stappers en enigiemand wat tyd by die see, riviere, damme of ander watermassas deurbring, om hul aktiwiteite rondom die weer, gety en plaaslike omstandighede te beplan.
-
Nuwe fabrieke; nuwe hoop
Nuwe nywerheidsontwikkeling gaan oor mense wat werk kry, gesinne wat ‘n inkomste verdien en jongmense wat moontlik ‘n rede kry om hul vaardighede en toekoms binne hul eie gemeenskap te ontwikkel.
-
Teen climbs sports ladder
Rooza started playing rugby when he was 11 years old while at Karria Primary School in Grade 5. From the first time he stepped onto the rugby field and developed a passion for the game and began representing Karria at…
-
Atlantis se goue oues presteer in Bluedowns
Die span sal later vanjaar aan die nasionale byeenkoms in Bloemfontein deelneem.
-
Atlantis 50th – champions
The awards recognised residents and community members who have made a meaningful contribution to Atlantis over the years.
-
Eisteddfod bring Atlantis byeen
Vir die plaaslike primêre en sekondêre skole was dit ‘n oomblik om hul kreatiwiteit en ritme op die verhoog aan die Atlantis-gemeenskap ten toon te stel.
-
Atlantis-leerders word in ruimteweek geïnspireer
Tydens Wêreldruimteweek hierdie jaar – tussen Sondag 4 en Sondag 10 Oktober – erken die Atlantis- spesiale ekonomiese sone (Asez) die krag van wetenskap, tegnologie en vernuwing as inspirasie vir […]
-
Matrikulante maak reg vir eindeksamen
ATLANTIS – Matrikulante in Atlantis berei hulle voor met nog net ‘n paar weke voor vir die Nasionale Seniorsertifikaat-eksamen (NSS), wat op Dinsdag 13 Oktober begin. Vir die leerders is […]
-
Atlantis police probe 2 murders
At approximately 12:25, police responded to a shooting in Witsand, Atlantis, where they found an unknown male person with a fatal gunshot wound.










