Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Postbank services end at Post Office branches from May
Postbank customers will lose access to SAPO banking services from May 1, following the completion of Postbank’s separation from the Post Office.
-
Vermeende bylmoordenaar man smeek om borgtog in hof
Moegamat Tabisher (35) probeer steeds die hof oortuig dat hy borgtog moet kry nadat hy vroeër die jaar na bewering sy skoonma met ‘n byl doodgekap het. Tabisher se ma […]
-
Oeps. . . skielik is dit winter hier innie Weskus
Is julle nog almal orraait daar innie Weskus? Ek hoor die winter het sy kop lelik uitgestiek daar by julle. Kan julle nou sien wat niggie Winter doen as julle […]
-
ATKV vir ‘my taal, my komvandaan’
Die ATKV-tak in Atlantis se skryfwerksessie 2026 het verlede Saterdag (18 April) die “My Taal, My Komvandaan”-taalprojek, wat in Februarie vanjaar met deelname van primêre en sekondêre skoolleerders begin het, met […]
-
Young Hearts looi Albatrosse
Young Hearts het verlede naweek (Saterdag 18 April) op die grafkelder St. Helenabaai se Albatrosse met die kous oor die kop terug Agterbaai toe gestuur. Die wedstryd, wat in nat, winderige […]
-
Atlantis hoor regstreeks hoe staatsdepartemente werk
Murphy Roberts Die Association Western Cape, ‘n organisasie sonder winsdoel (NPO), het Vrydag 17 April verskillende staatsdepartemente na Atlantis gebring. Volgens die voorsitter, Deon Britz, bestaan daar ‘n groot behoefte in […]
-
Nege in hegtenis geneem op Atlantis oor 17 gesteelde televisiestelle
ATLANTIS – Nege verdagtes tussen die ouderdomme van 18 en 25 is Donderdag (16 April) in die Covid- informele nedersetting in hegtenis geneem vir diefstal en besit van gesteelde eiendom, […]
-
Help solve three murder mysteries
Detective Jacques Louw attached to Atlantis Saps detective branch ask the community to share a tip off on 0860010111 or 021 571 8500 on a murder that happened on 2 […]
-
Inwoners van Atlantis het vrae
Murphy Roberts Plaaslike inwoners het ‘n reeks skerp vrae en kommerpunte geopper oor die bestuur en prioriteite van die Stad Kaapstad, met spesifieke fokus op veiligheid, infrastruktuur en die aanwending […]
-
Betogers ruk handuit
Wat ‘n betoging teen die herstel van onwettige elektrisiteitsverbindings deur inwoners van die Covid- informele nedersetting by Witsand moes wees, het egter in ‘n plundertog geëindig. ‘n Vragmotor met Hisense-televisiestelle […]









