Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Oil prices drop as Trump reports ‘very good talks’ between the US and Iran
Oil prices fell on Wednesday after President Donald Trump said US and Iranian representatives had met for “very good” talks at the United Nations.
-
Hoe sou jou manifes lyk?
‘n Manifes behoort egter meer as net ‘n lys mooi beloftes te wees. Dit moet eenvoudig verduidelik wat ‘n party wil doen, wat eerste gedoen gaan word en hoe daarvoor betaal gaan word.
-
Atlantis vier WOW-fees
Vir die dorp Atlantis was dit ‘n geskiedkundige geleentheid, want dit is die eerste keer in die geskiedenis van WOW dat Atlantis die spelfees in die dorp se 50 jaar aanbied.
-
MENING | Erfenismaand: Ons diversiteit vereer
Erfenismaand is meer as bloot ‘n viering van ons verskille en herinner ons aan die krag wat spruit uit die omarming van diversiteit en die erkenning van die bydrae wat elke gemeenskap lewer tot die Suid-Afrika wat ons saam bou.
-
-
4 van sy flieks by fees
Hopp se vier rolprente was Al wat ek weet, Variasies op ‘n tema, ‘n Poppy op die Heuwel en As ek kon kies. Hy het saam met die regisseurs Jason Jacobs, Devon Delmar, Winford Collings, Kanji Viljoen en Emilie Bardenhorst…
-
Atlantis-dagsorgsentrum ontvang nasionale erkenning
Skoolhoofde en bestuurders van spesiale skole en voorskole van reg oor Suid-Afrika heen het die geleentheid bygewoon.
-
Kinders wêreldwyd gevier
Die fees se ontstaan het sy oorsprong in Hernhut (Europa) in 1727, toe ‘n meisietjie met die naam Susanna Kuhnel op 17 Augustus 1727 haar hartjie aan die Here gegee en besluit het om die Woord van die Here te verkondig.
-
MyCiTi-busdiens opgeknap
Die raadslid Rob Quintas, die burgemeesterskomiteelid vir stedelike mobiliteit, het Atlantis onlangs besoek om homself van die opknappingswerk aan busse en bushaltes te vergewis.
-
764 network targets children online
Following the Malmesbury teenager’s arrest, talks on internet dangers have been held at primary and high schools across the Swartland, highlighting the growing need to educate young people about online safety.










