Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Mening | Ter wille van ons kinders . . .
Ná meer as drie dekades van demokrasie in ons land moet ons eerlik wees met mekaar dat ons nog nie die vryheid geniet wat ons verdien nie. Ons kan en […]
-
Redaksionele Kommentaar: As bitterheid die lont word
Random? Dis ‘n woord wat deesdae gereeld gehoor word. Die Pharos-woordeboek vertaal dit met “lukraak”, “toevallig” en “ewekansig”, maar geen van dié woorde beskryf ‘n “random act of violence”, soos […]
-
Not just a bruin dorpie, but city of hope
This year we will be celebrating Atlantis 50th year of existence through various initiatives the Subcouncil has put together to celebrate this significant milestone. Not Just a bruin dorpie but […]
-
Atlantis vier 50 jaar as ‘verlore stad’ van 1970
Atlantis, die verlore stad wat in 1970 deur die apartheidsregering geskep is, het onlangs ‘n mylpaal van 50 jaar bereik. Wat bedoel was as ‘n “bruin gebied” om gemeenskappe te […]
-
Van ‘Die Vlak’ tot in Atlantis
Vir Pieter en Helen van Graan – in 1976 ‘n jong getroude paartjie in hul vroeë twintigs – was daardie jaar ‘n keerpunt in hul lewe. Hulle het in Februarie […]
-
Komitee staan vas teen afvalterrein by Atlantis
Die Atlantis- Anti-Wesco-span se boodskap is duidelik. “Ons gesondheid, omgewing en toekoms is op die spel,” sê Hillary Swarts. Die span het onlangs hul betrokkenheid verskerp deur inwoners by verskeie […]
-
Friendly space for GBV victims
In an effort to improve services to victims of crime, victim-friendly rooms were implemented at Atlantis police station to create a space for victims of intimate violence to make their […]
-
Atlantis vier al 50 jaar oud: Lightburn vertel
Atlantis se reis oor vyftig jaar word uit die mond van die raadslid en subraad 1- voorsitter Allister Lightburn vertel – van ‘n nywerheidsmekka tot ‘n inklusiewe gemeenskap wat vandag trots […]
-
Atlantis 50 years on, redefined
This year, Atlantis turns 50. Fifty years is long enough for temporary structures to reveal whether they were ever meant to last. That is, long enough for a community to […]
-
Redaksionele Kommentaar: Saamspan teen misdaad lei tot sukses
Die onlangse inhegtenisneming van nege jongmans in Atlantis ná die poging om ‘n vrag televisiestelle te steel, is dalk net nog ‘n misdaadberig, maar dit is ook ‘n herinnering daaraan […]






