Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Hoekom moet kinders hoogste prys betaal?
Murphy Roberts Hoekom moet onskuldige kinders die prys betaal vir dade waarby hulle nie betrokke is nie – dié wat verantwoordelik is, moet vir hul dade boet. Verlede Woensdag (25 […]
-
Atlantis-kind voor ma doodgery
ATLANTIS – “Sy was nie net my klein dogtertjie nie, maar ook my bestie,” vertel die ma van die vyfjarige La-meecha Geland, wat verlede Dinsdagoggend (17 Februarie) op pad kleuterskool […]
-
Gemeenskap oorhandig memorandum teen moontlike verkoop van gemeenskapsentrum op Atlantis
ATLANTIS – Die People’s Process het vandeesweek hul memorandum en petisie met byna 15 000 handtekeninge aan die bestuur van Subraad 1 oorhandig. Volgens die memorandum moet die verkoop van […]
-
‘My vriend en buurman het haar vermoor’ meen moordbeskuldigde
ATLANTIS – Janet Jordan (67) van Pearl Mansion is op 26 Januarie na bewering wreed deur haar skoonseun met ’n byl aangeval toe sy net die vrede tussen hom en […]
-
‘Glad nie so maklik nie’, sê fyn vragmotorbestuurder
“Die eerste keer wat ek my voet in ‘n vragmotor gesit het, was soos “love at first sight”. Ek kan nie die gevoel beskryf nie, maar ek het geweet dit […]
-
Mamre-karateklub se lede samel stringe medaljes in
Murphy Roberts Die Mamre-karateklub Kazoku- Seiwakai Karate het onlangs 14 studente na die Wes-Kaapse toernooi in Februarie gestuur en 12 van hulle het met medaljes teruggekeer. Die groep, wat die […]
-
3-jarige nié raakgeskiet
Murphy Roberts “Hy is nie raakgeskiet nie…” Só het kapt. Lisa Munro, ‘n polisiewoordvoerder, bevestig nadat ‘n bebloede kleuter midde bendegeweld in die hospitaal beland het. Die voortgesette bendegeweld in […]
-
Historic 88% pass rate marks best-ever matric results for South Africa
Basic Education Minister Siviwe Gwarube announced a historic national pass rate of 88% for the 2025 National Senior Certificate examinations, marking the highest matric pass rate in South Africa’s history and representing […]
-
Disability power day for awareness
On Friday, 5 December, the Atlantis Sector for Disability brought together stakeholders and disability organisations at Robin Hill Special School for a powerful day of awareness and community engagement. Despite […]








