Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Inwoners gefnuik deur beweerde SAPD-lede
Verskeie inwoners in die omgewing van Malmesbury is onlangs deur persone wat hul voordoen as lede van die Suid-Afrikaanse polisie gekontak rakende dwelm -en mensehandel of bedrogverwante sake. Met navraag […]
-
Raadslid wil laksheid by staatsafdelings stop
Murphy Roberts “Die dae dat inwoners almal by baie staatsdepartemente soos tikkoppe behandel word, moet nou stop, en dit is waarvoor ek my nou wil beywer,” het Fiona Abrahams laat […]
-
Emmanuel-dagsorgsentrum kry ‘n splinternuwe bussie
David Rossouw Die Emmanuel-dagsorgsentrum het onlangs ‘n splinternuwe bussie ontvang – ‘n welkome skenking van die Departement van Onderwys, wat ‘n groot verskil in die daaglikse vervoer van kinders na […]
-
Enabling talent of Atlantis
Murphy Roberts “We build. We grow. We Move, to show the next generation that anything is possible.” This is the motto of Nikita Hare, director of the Movemakers Performing Arts […]
-
Mom tells daughter’s story
Noluvu Ludidi A Langebaan resident, Inge Petersen, shares her personal story about her daughter’s diagnosis, her pain, suffering and loss, but also of coping, healing, surviving and thriving in her […]
-
Saldanha verloor; steeds bo!
Murphy Roberts Saldanha is ten spyte van sy 25-27- nederlaag op Saterdag 23 Augustus op die Grafkelder steeds die Weskus-kampioen. Dié voormalige Boland-kampioen en Vredenburg se Burg Boys gaan die […]
-
Op pad Limpopo toe …
David Rossouw Jong ringbalspelers van Atlantis maak gereed om Kaapstad by die Nasionale Skole Ringbalunie-toernooi in Limpopo hierdie Oktober te verteenwoordig. Die span bestaan uit leerders van verskeie plaaslike skole […]
-
Women reminded of restoration
Remarkable women was inspired by the needs in our country, the suffering of the people, due to poor performance of state organs and the daily abuse off women, children and […]
-
Viering van Vrouemaand by Asez
Augustus is Vrouemaand, ‘n tyd gewy aan die eer van die ongelooflike krag, veerkragtigheid en prestasies van vroue wat voortgaan om ons gemeenskappe, nywerhede en toekoms te vorm. By die […]
-
This policeman can shoot exceptionally well
Murphy Roberts Constable Thurston Bailey from Atlantis police station participated in the 50th annual South African Rifle Association Championship. The championship was held at the Gen De Wet shooting range […]







