Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Atlantia-jeugdienslede geïnspireer by #GoBeyond25-konferensie
‘n Groep passievolle jeugdienslede van Atlantis het onlangs energiek en geïnspireerd teruggekeer huis toe nadat hulle die #GoBeyond25: “Shape Your Future”-konferensie by die Universiteit van die Wes-Kaap bygewoon het. Dié […]
-
Kerria Primêr vier 40
Murphy Roberts Kerria Primêr het oor die jare baie hoogtes behaal, het Leone Alexander, die waarnemende hoof van die skool, tydens hul 40ste verjaarsdagvieringe die afgelope Vrydag (25 Julie) gesê. Volgens Alexander […]
-
Mamre ry ver om te wen
Murphy Roberts Mamre het Saterdag (26 Julie) hul wegwedstryd teen Never Despairs in Malmesbury weens swak dissipline byna op ‘n skinkbord aan die tuisspan gegee. Mamre, wat die wedstryd 30-27 gewen […]
-
GBV: scores denied justice
Murphy Roberts “Justice delayed is justice denied” is the feeling of a group of gender-based violence (GBV) survivors. The Survivors Haven Foundation, who support victims of sexual and gender-based violent […]
-
Vroue wys hul slag by Asez in manlike wêreld
Vrouemaand is ‘n spesiale tyd in Suid-Afrika – ‘n oomblik om stil te staan en die moed, krag en bydraes van vroue in alle sektore van die same- lewing te […]
-
Atlantis se held
Murphy Roberts Dit is sý manier om kinders veilig en van die straat te hou, sê Enzio Fagodien wat binnekort 17 jaar oud word. Hy het vroeër vanjaar, in Meimaand, […]
-
A commitment to unlocking Atlantis’ potential
Murphy Roberts Selwyn Willoughby, from the Atlantis Special Economic Zone Company’s (ASEZCo) International Executive School Executive and Corporate Social Investment Lead, said “corporate partnerships are key to unlocking meaningful change […]
-
Trafficking Day’s special resonance on WC this year
Noluvu Ludidi How does one deal with a complex organised global crime such as human trafficking, which occurs on such a monumental scale that renders one less than miniscule in […]
-
Women of local police celebrated
Murphy Roberts Many in South Africa enter Women’s Month with a deep reverence, mindful of the women who marched and played their part unflinchingly on the long road to freedom, […]
-
Voer diere meer kos in winterkoue
Thys Louw Wanneer dit koud word, moet troe- teldiere ‘n bietjie meer eet, hoewel grootte, ras, ouderdom en aktiwiteitsvlak ‘n rol speel en so ook of die troeteldier buite slaap, […]









