Explore the latest updates in WeskusNuus E-Edition – 15 September 2026 and stay informed about local news.
Die polisie het drie verdagtes in Atlantis in hegtenis geneem ná afsonderlike voorvalle waarin ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie gevind is.
mong those honoured was Sgt Chris Koopman from Atlantis, who was named runner-up Western Cape SAPS Detective of the Year (level 5-7).
Tabisher het Dinsdag (3 Maart) weer vlugtig verskyn – met sy nuwe prokureur – en die hof meegedeel hy kan nie meer lekker onthou wat presies op die dag van die…
Atlantis police asks the community to share information anonymously about a murder which occurred on 31 January at 23:45 in Tsitsikama street, Ext 12, Atlantis.
Drie mans sal binnekort in die Atlantis-landdroshof verskyn nadat hulle Saterdagoggend (11 Julie) ná ‘n jaagtog vir die onwettige besit van ‘n vuurwapen in hegtenis geneem is nadat die polisie hulle…
Atlantis police appeal to anyone who recognises these two males (pictured) to come forward with the information to help in the investigation of a business robbery at Saxonwold supermarket, Atlantis.
In die jongste voorval is ‘n jongman verlede Sondagaand (5 Junie) langs die Mamre/Darling-pad doodgeskiet.
Stevens, wat in Maart borgtog geweier is, het tydens sy borgtogaansoek getuig, maar wou nie aan die hof sy weergawe vertel van die gebeure op die noodlottige oggend nie. Hy…
Volgens La-Meecha se ma, Mickalah, kon sy hoor hoe die bestuurder van die motor spoed optel in die pad wat van skoolkinders wemel. Met trane wat vrylik rol, vertel sy…