Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Hoe sou jou manifes lyk?
‘n Manifes behoort egter meer as net ‘n lys mooi beloftes te wees. Dit moet eenvoudig verduidelik wat ‘n party wil doen, wat eerste gedoen gaan word en hoe daarvoor…
-
Atlantis vier WOW-fees
Vir die dorp Atlantis was dit ‘n geskiedkundige geleentheid, want dit is die eerste keer in die geskiedenis van WOW dat Atlantis die spelfees in die dorp se 50 jaar…
-
MENING | Erfenismaand: Ons diversiteit vereer
Erfenismaand is meer as bloot ‘n viering van ons verskille en herinner ons aan die krag wat spruit uit die omarming van diversiteit en die erkenning van die bydrae wat…
-
-
4 van sy flieks by fees
Hopp se vier rolprente was Al wat ek weet, Variasies op ‘n tema, ‘n Poppy op die Heuwel en As ek kon kies. Hy het saam met die regisseurs Jason…
-
Atlantis-dagsorgsentrum ontvang nasionale erkenning
Skoolhoofde en bestuurders van spesiale skole en voorskole van reg oor Suid-Afrika heen het die geleentheid bygewoon.
-
Kinders wêreldwyd gevier
Die fees se ontstaan het sy oorsprong in Hernhut (Europa) in 1727, toe ‘n meisietjie met die naam Susanna Kuhnel op 17 Augustus 1727 haar hartjie aan die Here gegee en…
-
MyCiTi-busdiens opgeknap
Die raadslid Rob Quintas, die burgemeesterskomiteelid vir stedelike mobiliteit, het Atlantis onlangs besoek om homself van die opknappingswerk aan busse en bushaltes te vergewis.
-
Man moontlik deur weerlig doodgeslaan aan Weskus
’n Man is Sondagmiddag dood aangetref in ’n oop stuk veld in Kootjieskloof, oorkant die Usave-winkel in Louwville,
-
Bejaarde egpaar op Wolseley gasteplaas aangeval, beroof
Twee bejaardes is in die vroeë oggendure van Maandag in ‘n gaste-eenheid op ‘n plaas in die Wolseley-distrik aangeval. Die bejaarde man (75) is ernstig beseer.










