Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Geregtigheid wink moontlik vir reeksmoordenaar se slagoffers
Sebastian “Basie” Douman verskyn op aanklagte van drie moorde en verkragtings in Atlantis, terwyl inwoners verligting oor sy inhegtenisneming uitspreek.
-
‘Ek is moeg vir die lewe’, huil ma in hof oor ernstige bewerings teen haar
’n Ma wat van seksuele misbruik van haar twee minderjarige kinders beskuldig word, ontken die aanklagte tydens haar borgaansoek in Atlantis.
-
Vermeende reeksmoordenaar vas oor moord van drie Atlantis-vroue
’n Verdagte verskyn in die hof in verband met drie vroue se grusame sterftes in Atlantis, wat inwoners jare lank ontstel het.
-
Wiel kom af tydens onwettige spinning, tref negejarige noodlottig teen kop
Die beweerde voorval in Atlantis het kommer oor die veiligheid van spinning-byeenkomste laat ontstaan. Die omstandighede rondom die negejarige se dood moet nog behoorlik ondersoek word.
-
Jong sokkerspeler sterf in hospitaal, ná beweerde aanranding, marteling
Bradley Hartlief (18) se dood laat sy gesin met hartseer en vrae, terwyl hulle antwoorde en geregtigheid vir hom soek.
-
Wellington-rugbyspeler sterf in Hongkong
’n Gesin en hul familie van Wellington moet nou sonder hul “sonskynkind” voortgaan nadat Dewald Naudé (31) se lewe, wat volgens sy suster, Brumilda Naudé, deur liefde, lag en ’n…
-
Matrieks skitter by 2026 afskeide
Matriekafskeide is ’n fees van glans, styl, trots en herinneringe.
-
Atlantis se Thusong-sentrum se toekoms lyk nou beter
Die transaksie sal die provinsiale regering in staat stel om eienaarskap, bestuur en bedryf van die sentrum oor te neem, terwyl noodsaaklike openbare en maatskaplike dienste daar voortgaan.
-
G’n borg man wat glo 11-jarige verkrag en swanger maak
Die man wat na bewering sy meisie se minderjarige kind swanger gemaak het, se borgtogaansoek is verlede week in die Atlantis-landdroshof geweier.
-
Gebore met ekstra vinger of toon: Wat is ‘polidaktilie’?
Dr. Steve Carter, ‘n ortopediese chirurg, sê “polidaktilie”, die mediese term vir ekstra vingers of tone, kom relatief gereeld in Suid-Afrika voor.









