Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Asez jaag beduidende verandering in Atlantis aan
Die Atlantis- spesiale ekonomiese sone (Asez) bevorder steeds volhoubare en inklusiewe groei. Die werk van Asez se vaardigheidsontwikkeling- en ondernemingsontwikkeling-eenhede binne die geïntegreerde ekostelsel-eenheid ontsluit hierdie groei. Hul fokus is […]
-
Mamre-vroue na rugby SA
Twee susters van Atlantis, wat hul rugby in Mamre speel, het Boland-vroue- rugby se o.20-span tydens die Suid-Afrikaanse vrouerugbyweek in Gauteng verteenwoordig. Die twee – Tereske George (19) en haar […]
-
Phone these numbers in case of an animal emergency
In case of animals in need or if you are willing to help as a volunteer at an animal welfare organisation, please call the Cape Town SPCA on 083 326 […]
-
Troeteldiere kán ‘praat’
Thys Louw Troeteldiere is lewende wesens met emosies en behoeftes. Omdat hulle nie met woorde kan sê oor wat fout is of wat hulle nodig het nie, praat hulle met […]
-
Bejaardes in slenters gekul
As ‘n onbekende jou bel of ‘n WhatsApp of e-pos stuur, druk liewer dood, delete dit en gooi in jou virtuele asblik eerder as om deel te word van die […]
-
L’baan wen op tuisveld
Murphy Roberts Langebaan het Saterdag op sy tuisveld die voordeur van die Top-12 in die gesig van Young Hearts in hul gesigte toegeklap. Young Hearts, wat die wegwedstryd moes wen, […]
-
Oorwinning is Atlantis s’n
David Rossouw In ‘n seisoen waar elke afskop, elke tackle en elke traan tel, het Atlantis Leeds United nie net ‘n sokkerliga gewen nie, maar sy droom laat voortleef deur […]
-
Keer afpersers só
Indien jy ‘n slagoffer van afpersing (extortion) raak, meld dit onmiddellik by die Atlantis-polisie of jou naaste polisiekantoor aan. Bel die Suid-Afrikaanse Polisiediens se Nasionale Afpersingslyn by 0800 911 011. […]
-
Atlantis-sportgees kook
David Rossouw Die jaarlikse Derby tussen Hermes en Saxonsea primêre skole het vanjaar die tweede keer plaasgevind en het Atlantis se sportgees behoorlik laat kook. Dié weeklange byeenkoms, wat op […]
-
Much here to celebrate
As South Africans across the country celebrate Heritage Day the Atlantis Special Economic Zone (ASEZ) takes a moment to reflect on the meaning of heritage within the context of its […]







