Tristan Engwen en Cassidy Poole van die Hoërskool Melkbosstrand.
Tristan Engwen en Cassidy Poole van die Hoërskool Melkbosstrand.

Matriekleerders skitter by afskeide

Dit is weer matriekseisoen en plaaslike matrikulante het die einde van hul skoolloopbane in styl gevier.

Die gr. 12-leerders het in hul deftige uitrustings vir pragfoto’s opgedollie en dié spesiale oomblikke met WeskusNuus gedeel.

Na-eemah Stephan van Robinvalle Sekondêre Skool.
Na-eemah Stephan van Robinvalle Sekondêre Skool.
Deonray Louw van Saxonsea Sekondêre Skool.
Deonray Louw van Saxonsea Sekondêre Skool.
Tristan Sambaba en Skyler Carstens van die Hoërskool Swartland.
Tristan Sambaba en Skyler Carstens van die Hoërskool Swartland.
Farren Pienaar van Saxonsea Sekondêre Skool.
Farren Pienaar van Saxonsea Sekondêre Skool.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition -29 September 2026
    WeskusNuus E-Edition -29 September 2026

Gift this article