“Die eerste keer wat ek my voet in ‘n vragmotor gesit het, was soos “love at first sight”. Ek kan nie die gevoel beskryf nie, maar ek het geweet dit…
WeskusNuus is ’n onafhanklike gemeenskapskoerant wat fokus op betroubare, plaaslike nuus van Atlantis en omliggende gemeenskappe. Ons vertel mense se stories, hou besluitnemers aanspreeklik en verbind gemeenskappe deur eerlike en…
“Luister met begrip en luister om te verstaan, Juffroutjie, want ek stuur jou skool toe om te gaan leer en nie om ’n groot vrou te gaan wees nie! Verstaan…
Die jongste matriekuitslae vir 2025 van Atlantis se vier sekondêre skole toon uitmuntende verbeterings, maar ook ’n skerp daling by een skool. Robinvale Hoërskool het met die jongste matriekeksamen stof…
‘n Man van Atlantis is vroeër dié week met ‘n ongelisensieërde vuurwapen betrap en in hegtenis geneem.Volgens sers. Wesley Twigg, woordvoerder vir die Wes-Kaapse polisie, het lede van die Atlantis-polisie…
Gemoedere het die naweek hoog geloop toe ongeveer 200 inwoners van Witsand na die plaaslike skool opgeruk het om antwoorde te soek. Daar word beweer dat ‘n 7-jarige leerder vermoedelik…
“Ek sal hom nooit kan vergewe nie …” het die vermoorde Joshlin Marthinus (27) se emosionele ma, Sarah Marthinus, buite die Atlantis-landdroshof gesê. Charlton Koopman (28), Joshlin Marthinus se gewese kêrel…