Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Sport bemagtig nie net op die veld nie, maar in die lewe ook
Die stigting werk saam met gemeenskapsorganisasies soos Recreation Activities SA sowel as verskeie NPO’s en NGO’s om ‘n platform te skep waar talentvolle jong mense die kans kry om hul vaardighede te slyp en hul sportloopbane te bou.
-
Proteus wen gemaklik
Proteus het vroeg al sy stempel in die vaste- en losskrums afgedruk toe hulle ‘n vaskop- en drie agtereenvolgende losskrums bemeester het, wat tot Ryan Jacobs (slot) se drie onder die pale gelei het.
-
Aansoeke vir 2027 se skooloorplasings nou oop
Die WKOD sê die aansoekproses het vanjaar effens verander en ouers moet let op of hulle aanlyn moet aansoek doen en of hulle hul aansoek self by die skool moet indien.
-
‘Stats show child abuse’ – DA
The Democratic Alliance has called for urgent action, saying the statistics point to evidence of widespread child sexual abuse and statutory rape.
-
Mans leer oor regte oor geweld tuis
Die sessie het ten doel gehad om mans bewus te maak van die verskillende vorme van geslagsgeweld, hul regte as slagoffers en die ondersteuning wat tot hul beskikking is.
-
Morawiese erfenis herstel
Toe eerwaarde J.P. Redcliffe in 2024 as leraar van die Mamre- Morawiese gemeente bevestig is, het hy besef verskeie historiese geboue op die kerkterrein verkeer in ‘n swak toestand.
-
Vroue breek grense met internasionale foto-uitstalling
Die fotografie-uitstalling, “As She Is”, word tot 29 Augustus by 33BREE, in samewerking met The Artists Gallery aangebied.
-
Nasionale Vrouemaand: Vier en bevorder vroue
Hoewel Suid-Afrika beduidende vordering met die bevordering van geslagsgelykheid gemaak het, moet baie meer steeds gedoen word. Om betekenisvolle verandering te bewerkstellig, vereis voortdurende samewerking om hindernisse te verwyder, geleenthede uit te brei en omgewings te skep waar vroue kan…
-
Ver te min mense by imbizo, maar kry nie vrae gevra nie
Slegs plaaslike bevelvoerders, onder wie kol. Mario Thyse, lt.kol. Deon Jafte en kol. Theresa Reeves van die speureenheid, het die byeenkoms bygewoon nadat die provinsiale kantoor sy deelname gekanselleer het.
-
Hoëkommissaris kom kuier
Weedon en ‘n afvaardiging het onder meer die Atlantis-traumasentrum besoek, waar sy die onlangs opgegradeerde fasiliteit besigtig het.









