Murphy Roberts “I am committed to walking in obedience to my calling, no matter how long the journey takes. So says Alex Avuyile, a 35-year-old gospel singer and worship leader…
Die wetenskaplaboratorium by die Hoërskool Atlantis is onlangs met behulp van Lesedi Nuclear Services opgeknap. Dié Gautengse maatskappy se uitkyk is dat hulle hul korporatiewe sosiale belegging as ‘n integrale…
Atlantis police have appealed to the community to share information anonymously on the following murders: * On 13 January 2024 at 01:10 Duwayn de Wee was stabbed by unknown males…
Murphy Roberts “Ek was geskok om te hoor ‘n meisie kon nie skool toe gaan nie omdat haar ouers nie vir haar pads kon koop nie.” Leeroy Moses, ‘n pensioentrekker,…
Die Atlantis- spesiale ekonomiese sone (Asez) bevorder steeds volhoubare en inklusiewe groei. Die werk van Asez se vaardigheidsontwikkeling- en ondernemingsontwikkeling-eenhede binne die geïntegreerde ekostelsel-eenheid ontsluit hierdie groei. Hul fokus is…
Twee susters van Atlantis, wat hul rugby in Mamre speel, het Boland-vroue- rugby se o.20-span tydens die Suid-Afrikaanse vrouerugbyweek in Gauteng verteenwoordig. Die twee – Tereske George (19) en haar…
In case of animals in need or if you are willing to help as a volunteer at an animal welfare organisation, please call the Cape Town SPCA on 083 326…
Thys Louw Troeteldiere is lewende wesens met emosies en behoeftes. Omdat hulle nie met woorde kan sê oor wat fout is of wat hulle nodig het nie, praat hulle met…
As ‘n onbekende jou bel of ‘n WhatsApp of e-pos stuur, druk liewer dood, delete dit en gooi in jou virtuele asblik eerder as om deel te word van die…
Murphy Roberts Langebaan het Saterdag op sy tuisveld die voordeur van die Top-12 in die gesig van Young Hearts in hul gesigte toegeklap. Young Hearts, wat die wegwedstryd moes wen,…