David Rossouw Jong ringbalspelers van Atlantis maak gereed om Kaapstad by die Nasionale Skole Ringbalunie-toernooi in Limpopo hierdie Oktober te verteenwoordig. Die span bestaan uit leerders van verskeie plaaslike skole…
Remarkable women was inspired by the needs in our country, the suffering of the people, due to poor performance of state organs and the daily abuse off women, children and…
Augustus is Vrouemaand, ‘n tyd gewy aan die eer van die ongelooflike krag, veerkragtigheid en prestasies van vroue wat voortgaan om ons gemeenskappe, nywerhede en toekoms te vorm. By die…
Murphy Roberts Constable Thurston Bailey from Atlantis police station participated in the 50th annual South African Rifle Association Championship. The championship was held at the Gen De Wet shooting range…
‘n Groep passievolle jeugdienslede van Atlantis het onlangs energiek en geïnspireerd teruggekeer huis toe nadat hulle die #GoBeyond25: “Shape Your Future”-konferensie by die Universiteit van die Wes-Kaap bygewoon het. Dié…
Murphy Roberts Kerria Primêr het oor die jare baie hoogtes behaal, het Leone Alexander, die waarnemende hoof van die skool, tydens hul 40ste verjaarsdagvieringe die afgelope Vrydag (25 Julie) gesê. Volgens Alexander…
Murphy Roberts Mamre het Saterdag (26 Julie) hul wegwedstryd teen Never Despairs in Malmesbury weens swak dissipline byna op ‘n skinkbord aan die tuisspan gegee. Mamre, wat die wedstryd 30-27 gewen…
Murphy Roberts “Justice delayed is justice denied” is the feeling of a group of gender-based violence (GBV) survivors. The Survivors Haven Foundation, who support victims of sexual and gender-based violent…
Vrouemaand is ‘n spesiale tyd in Suid-Afrika – ‘n oomblik om stil te staan en die moed, krag en bydraes van vroue in alle sektore van die same- lewing te…
Murphy Roberts Dit is sý manier om kinders veilig en van die straat te hou, sê Enzio Fagodien wat binnekort 17 jaar oud word. Hy het vroeër vanjaar, in Meimaand,…