On Friday, 5 December, the Atlantis Sector for Disability brought together stakeholders and disability organisations at Robin Hill Special School for a powerful day of awareness and community engagement. Despite…
Abuse against men, whether emotional, physical, sexual or psychological, remains a largely under-discussed issue. While public awareness of domestic and interpersonal violence has grown male victims often remain invisible due…
“Hou op skiet; ons wil in vrede speel!” is die pleidooi van kinders in die bendegeteisterde Saxonsea-omgewing. Die Atlantis-gemeenskapspolisiëringsforum, Saxonsea Primêr en die geestelike misdaadvoorkomingsgroep het die optog verlede Dinsdag…
‘n Man van Atlantis is vroeër dié week met ‘n ongelisensieërde vuurwapen betrap en in hegtenis geneem.Volgens sers. Wesley Twigg, woordvoerder vir die Wes-Kaapse polisie, het lede van die Atlantis-polisie…
Gemoedere het die naweek hoog geloop toe ongeveer 200 inwoners van Witsand na die plaaslike skool opgeruk het om antwoorde te soek. Daar word beweer dat ‘n 7-jarige leerder vermoedelik…
Sy pas haar getuienis kort-kort aan, is die staat se mening oor die ma van ‘n 14-jarige se getuienis in die saak oor ‘n man wat in die straat doodgeskiet…
Die Atlantis Community of Practice (COP) is ‘n multi-sektorale inisiatief wat diverse belanghebbendes verenig – wat ‘n verbintenis tot samewerking, kennisuitruiling, vaardigheids-ontwikkeling en die oplos van gemeenskapsuitdagings deel, sê Michelle…
“Ek sal hom nooit kan vergewe nie …” het die vermoorde Joshlin Marthinus (27) se emosionele ma, Sarah Marthinus, buite die Atlantis-landdroshof gesê. Charlton Koopman (28), Joshlin Marthinus se gewese kêrel…