Murphy Roberts Avatar

Murphy Roberts


  • Alvin “Lippe” Smith (38), die sogenaamde “suurmonster”, het Woensdag 1 April in die Atlantis-landdroshof verskyn om aansoek te doen om borgtog. Smith word daarvan berskuldig dat hy op Sondag 15 […]

    by

    on

    ‘Ek is bang vir die tronk, U Edele’
  • ATLANTIS – “Dit gaan ’n lang pad na herstel wees, maar ek bly positief,” het die 25-jarige Shaneka Johnson vanuit haar hospitaalbed in die Tygerberg-hospitaal se brandeenheid vertel. Haar lewe […]

    by

    on

    Jong vrou veg vir herstel ná wrede suur aanval
  • “Hy is nou met sy pa herenig…” Die 18-jarige Donay Daniels is verlede Sondag (15 Maart) in die vroeë oggendure dood nadat hy vermoedelik verskeie kere met ‘n mes gesteek is. […]

    by

    on

    Jong man van Atlantis kort ná pa vermoor
  • “Ek is nie ’n springbokkie nie, en ek sal my hofsaak bywoon,” het Diego Stevens (33) Dinsdag 3 Maart in sy borgtogaansoek in die Atlantis-landdroshof gesê. Stevens, die bestuurder van […]

    by

    on

    Geen borg vir bestuurder wat na bewering kind voor ma doodry
  • ATLANTIS – Janet Jordan (67) van Pearl Mansion is op 26 Januarie na bewering wreed deur haar skoonseun met ’n byl aangeval toe sy net die vrede tussen hom en […]

    by

    on

    ‘My vriend en buurman het haar vermoor’ meen moordbeskuldigde
  • Die jongste matriekuitslae vir 2025 van Atlantis se vier sekondêre skole toon uitmuntende verbeterings, maar ook ’n skerp daling by een skool. Robinvale Hoërskool het met die jongste matriekeksamen stof […]

    by

    on

    Robinvale se matrieks skop stof in Saxonsea se oë
  • Terwyl baie nog wag vir hul Kersfeesvleis en lekkernye, is die “hamper lady”, soos sy bekend staan, reeds besig om nuwe kliënte te werf vir haar Paasfees-, skryfbehoeftes- en ander […]

    by

    on

    Droëmond-Kersfees vir vele weens vrou se beweerde bedrog met ‘hampers’
  • Inwoners van Atlantis is woedend omdat die Stad Kaapstad beplan om die Thusong-sentrum te verkoop. Dié plan het ook daartoe gelei dat die departement van binnelandse sake se huurooreenkoms nie […]

    by

    on

    Atlantis-inwoners staan saam vir Hartebeeskraal Thusong-sentrum
  • “My Edelagbare, ek wil net by my pa weet hoekom hy my ma doodgemaak het,” is die hartseer pleidooi van die vermoorde Joshlin Marthinus se 11-jarige dogter in ‘n brief […]

    by

    on

    Hartseer brief aan landdros oor ma se moord
  • Nog twee verdagtes is weens die moord op Malcolm Pather in Julie vanjaar aangekeer, wat dit nou sewe verdagtes maak wat moet verduidelik wat presies op die dag van sy […]

    by

    on

    Sewe in hof ná afspraakmoord

Gift this article