Murphy Roberts Avatar

Murphy Roberts


  • Inwoners het onlangs op sosiale media uitgevaar oor die diens by die Wesfleur-hospitaal wat inwoners en leiers rooi laat sien. Die klagtes wat opduik, is van personeel wat slaap en nie aandag aan pasiënte gee nie, pasiënte wat huis toe gestuur word sonder enige mediese aandag, die toestand van die hospitaal en personeel se onbeskoftheid…

    by

    on

    ‘Gee aandag aan hospitaal!’
  • “As jy drink en bestuur, is jy ‘n moordenaar!” het dit verlede week op sosiale media gegons nadat die bestuurder van ‘n wit Volkswagen Polo oor ‘n stopstraat gejaag en […]

    by

    on

    Een in grubotsing dood

Gift this article