Murphy Roberts Die Atlantis-polisie het vinnig reageer nadat inligting oor ‘n versteekte vuurwapen ontvang is. Volgens kapt. Lisa Munro, ‘n woordvoerder van die Atlantis-polisie, is lede verlede Maandag (16 Maart)…
West Coast communities have urged the government to prioritise sustainable development amid a surge in coastal mining applications. More than 150 stakeholders – including fishers, indigenous leaders, scientists and politicians…
Die Wes-Kaapse Minister van Mobiliteit, Isaac Sileku, en die Wes-Kaapse Minister van Polisie-oorsig en Gemeenskapsveiligheid, Anroux Marais, het Woensdag 4 Maart ’n hoë-sigbaarheid-wetstoepassingsoperasie in Atlantis gelei. Die gekoördineerde ingryping, wat…
“Ek is nie ’n springbokkie nie, en ek sal my hofsaak bywoon,” het Diego Stevens (33) Dinsdag 3 Maart in sy borgtogaansoek in die Atlantis-landdroshof gesê. Stevens, die bestuurder van…
Murphy Roberts Die Atlantis-polisie is steeds op soek na twee vermeende skieters. Volgens kapt. Lisa Munro, ‘n polisiewoordvoerder, het polisielede verlede Sondag (1 Maart) naby die Dura-woonstelle patrollie gedoen, toe verskeie…
ATLANTIS – Woensdagmiddag (25 Februarie) was nie soos enige ander dag in Atlantis nie. Dit het in hartseer en trauma vir baie geëindig toe skieters op ’n taxi-eienaar voor die…
Murphy Roberts Hoekom moet onskuldige kinders die prys betaal vir dade waarby hulle nie betrokke is nie – dié wat verantwoordelik is, moet vir hul dade boet. Verlede Woensdag (25…
ATLANTIS – “Sy was nie net my klein dogtertjie nie, maar ook my bestie,” vertel die ma van die vyfjarige La-meecha Geland, wat verlede Dinsdagoggend (17 Februarie) op pad kleuterskool…
ATLANTIS – Die People’s Process het vandeesweek hul memorandum en petisie met byna 15 000 handtekeninge aan die bestuur van Subraad 1 oorhandig. Volgens die memorandum moet die verkoop van…