Suid-Afrika herdenk Vryheidsdag op 27 April – ‘n herinnering aan die land se oorgang na demokrasie in 1994. Hierdie dag simboliseer nie net politieke regte nie, maar ook die moontlikheid…
Ek moet nog besluit in watter sport ek regtig wil uitstaan,” vertel die 22-jarige Amirah Orrie, wat reeds 16 medaljes in verskillende sporte verower het. Volgens haar is sy tans…
Die Burg Boys en Saldanhabaai is steeds die voorlopers in die Boland Grootuitdaag-bekerkompetisie nadat hulle die afgelope Saterdag, 25 April, onderskeidelik met Young Hearts en Paternoster afgereken het op Vredenburg…
Is julle nog almal orraait daar innie Weskus? Ek hoor die winter het sy kop lelik uitgestiek daar by julle. Kan julle nou sien wat niggie Winter doen as julle…
Die ATKV-tak in Atlantis se skryfwerksessie 2026 het verlede Saterdag (18 April) die “My Taal, My Komvandaan”-taalprojek, wat in Februarie vanjaar met deelname van primêre en sekondêre skoolleerders begin het, met…
Young Hearts het verlede naweek (Saterdag 18 April) op die grafkelder St. Helenabaai se Albatrosse met die kous oor die kop terug Agterbaai toe gestuur. Die wedstryd, wat in nat, winderige…
Murphy Roberts Die Association Western Cape, ‘n organisasie sonder winsdoel (NPO), het Vrydag 17 April verskillende staatsdepartemente na Atlantis gebring. Volgens die voorsitter, Deon Britz, bestaan daar ‘n groot behoefte in…
ATLANTIS – Nege verdagtes tussen die ouderdomme van 18 en 25 is Donderdag (16 April) in die Covid- informele nedersetting in hegtenis geneem vir diefstal en besit van gesteelde eiendom,…
Detective Jacques Louw attached to Atlantis Saps detective branch ask the community to share a tip off on 0860010111 or 021 571 8500 on a murder that happened on 2…