Salmon Kammies van Hopetown is lewenslange tronkstraf opgelê ná die wrede moord op sy lewensmaat.
Die 64-jarige vrou is vermoedelik verwurg ná sy in haar huis oorval is, het die Worcester-polisie gesê. Daar was wurgmerke en bloed aan haar mond.
Samantha Arendse is op soek na antwoorde nadat haar broer Nico koelbloedig vermoor is. Die familie vra hoekom hy moes sterf en roep om aksie teen bendegeweld.
Twis oor gesteelde selfoon lei tot dodelike steekvoorval in Wellington; man in oop veld dood aangetref en ‘n moordsaak word ondersoek.
Die 17-jarige Chad de Villiers is in Desember 2023 vermoor. Sy ma Morichia Jansen veg steeds vir geregtigheid terwyl die hofsaak sloer.
Louise van Sensie gesterf terwyl sy mesgeveg by haar Bonteheuwel-huis probeer keer toe bendelid haar man aangeval het, tweede vrouemoord binne dae.
Die voorval het op 30 Junie 2020 gebeur, waar Redelinghuys in haar huis in ‘n beveiligde woonkompleks oorval, verwurg en in haar swembad gegooi is.
Die Stellenbosch-polisie ondersoek die moord op ‘n 77-jarige Strand-man wat Saterdag 17 Januarie by ‘n begraafplaas doodgesteek is terwyl hy sy seun se graf besoek het.