PAROW – ’n 25-jarige man is tot ’n effektiewe 25 jaar gevangenisstraf gevonnis vir die moord op drie familielede by hulle Bishop Lavis-woning in Desember 2022. Die Parow Streekshof het…
FRANSCHHOEK – Die Franschhoek-polisie sê hy het vyf verdagtes in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n man van Groendal die afgelope Sondag (3 Augustus). Austin Stevens (28)…
“Sonder woorde vir die moorde wat in Bredasdorp gebeur… Nog een, en dit binne net ‘n paar weke.” Só lui Jacques Francois Harmse se plasing op Facebook na aanleiding van…
’n Skietvoorval het ’n rustige middag in Schoongezichtstraat, Wellington versteur. Een persoon is dood, ’n ander beseer. ’n Polisielid word glo met die voorval verbind. Ondersoek duur voort.
‘n Man van Clanwilliam gaan lewenslank in die tronk sit nadat hy vyftien jaar gelede sy jong vrou vermoor het.
Misdaadverslaggewer Julian Jansen se nuutste boek ondersoek die tragiese dood van ‘n 16-jarige leerling en die waarskuwingstekens wat geïgnoreer is. In ‘n pragtige plattelandse dorpie het ‘n ondenkbare tragedie ontvou…
OUDTSHOORN – ’n 39-jarige vrou is tot 20 jaar gevangenisstraf gevonnis nadat sy haar sewejarige seun op haar verjaarsdag verlede jaar dood verwurg het. Die Oudtshoorn-streekhof het ’n vonnis van…
Twee mans wat vermoedelik betrokke was by ‘n skietvoorval twee weke gelede in Hawston in die Overberg waarin drie jong mans dood is, sal vandag (Vrydag, 30 Mei) in die…