‘n Daling in moordsake is in die Noord-Kaap aangeteken, maar die jongste misdaadstatistiek vir die provinsie toon dat ander gewelddadige kontakmisdade en veral seksuele misdrywe skerp toegeneem het.
Nuus oor die aanval en moord op ‘n 89-jarige vrou van Bloemhof is met verbystering deur dié plattelandse gemeenskap aangehoor.
‘n Bedroefde ouerpaar van die Paarl is met talle vrae gelaat nadat hul seun wat “skaars ‘n vlieg kon seermaak,” Saterdag (9 Augustus) in die vroeë oggendure aangeval en doodgesteek…
Worcester-polisie ondersoek twee moordsake wat die afgelope naweek plaasgevind het.
Familie treur oor Ayrton Vraagom ná sy dood in ’n skietvoorval terwyl die polisie steeds na die verdagte soek.
Ricardo Spies, ‘n 27-jarige entrepreneur van eMalahleni in Mpumalanga is dood nadat hy ernstig in ‘n skietvoorval buite ‘n bekende kuierplek gewond is.
PAARL – Met die intrapslag van die verdagte in die hofsaal waar hy tereg staan weens die moord op die 20-jarige Lemarsh Blanckenberg, het die oorledene se ma in trane…
‘n Beweerde bende inisiasie het Woensdagaand (3 Junie) die lewe van ‘n onskuldige jongman in Paarl-Oos kortgeknip. Die 20-jarige Lemarsh Blanckenberg is omstreeks 23:00 oorlede nadat hy wreedaardig in die…
Die familie van die vermoorde egpaar wie se lyke Vrydag in die Pafuri-gebied van die Krugerwildtuin gevind is, word Maandag by die park verwag.
‘n Dubbele tragedie het die Roodewal-gemeenskap in Worcester getref toe ‘n man sy vriendin doodgesteek het en homself later opgehang het.