‘n Man van Clanwilliam gaan lewenslank in die tronk sit nadat hy vyftien jaar gelede sy jong vrou vermoor het.
Misdaadverslaggewer Julian Jansen se nuutste boek ondersoek die tragiese dood van ‘n 16-jarige leerling en die waarskuwingstekens wat geïgnoreer is. In ‘n pragtige plattelandse dorpie het ‘n ondenkbare tragedie ontvou…
OUDTSHOORN – ’n 39-jarige vrou is tot 20 jaar gevangenisstraf gevonnis nadat sy haar sewejarige seun op haar verjaarsdag verlede jaar dood verwurg het. Die Oudtshoorn-streekhof het ’n vonnis van…
Twee mans wat vermoedelik betrokke was by ‘n skietvoorval twee weke gelede in Hawston in die Overberg waarin drie jong mans dood is, sal vandag (Vrydag, 30 Mei) in die…