Worcester Standard & Breederivier Gazette
-
Dit is drie dekades sedert Worcester se grootste rugby-oomblik – 6 Augustus 1996, toe die draers van die silwervaring op Esselenparkstadion teen ‘n Bolandse vyftiental opgedraf het.
-
Die 16-jarige Wemer van der Merwe van Worcester is as die nuwe nasionale Stock Car-kampioen aangewys nadat hy die 1600-Stock Saloons-afdeling by die Suid-Afrikaanse Stock Cars-kampioenskap gewen het.
-
-
The Western Cape government fears Premier Foods will close its Tulbagh plant, impacting 250 permanent staff and many farmers.
-
Van Loveren en die nege geraakte huishoudings het die Grondhof genader met ‘n versoek om die betrokke nasionale en provinsiale departemente, die Langeberg-munisipaliteit en die betrokke ampsbekleërs te las om noodbehuisingshulp te verleen.










