Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Hanlie Bell is die afgelope 30 jaar ‘n bekende en geliefde gesig in die wêreld van kleuteronderwys aan die Weskus. Met haar passie vir jonger kinders, haar warm persoonlikheid en…
Hoewel pelagiesevis-treilers tans in St. Helenabaai se hawe geanker lê, is dit die snoekbote wat die meeste bedrywig is. Die sterk snoekloop bring werk en inkomste vir vissermanne, handelaars, smouse…
Saldanha Bay Municipality inaugurates new Youth Council.
Die Weskus-Grootuitdaagbekerspanne is slaggereed vir die tweederondewedstryde wat Saterdag (20 Junie) op die verskillende Weskus-dorpe se sportterreine afskop. Nadat die verdedigende kampioen, Saldanhabaai, op 30 Mei sy rieme teen St. Helenabaai…
Valke bevestig SBM-ondersoek na kontrakverlengings; Speaker noem dit vals nuus, munisipaliteit ontken formele kennis, politieke spanning verdiep.
Valke ondersoek bewerings van onreëlmatighede met SBM se kontrakverlengings, terwyl die munisipaliteit volhou geen formele kennisgewing ontvang is oor Valke-ondersoek.
LANGEBAAN – Om op die Corona 2026 Beach 100-lys te verskyn, is ‘n groot eer vir die Weskus Nasionale Park. Kraalbaai, ‘n ongerepte strand en gewilde swemplek, is op die…
Die data, wat van Januarie tot Mei vanjaar deur dr. Clive Coetzee en sy familie versamel is, toon dat ‘n standaardmandjie van 20 alledaagse artikels in Velddrif gemiddeld R974,47 kos…