Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
’n Smaak van die Weskus op jou bord – lekker ravioli-resep met perlemoen.
Six-metre Cape gannet sculpture Koos Malgas installed on Lambert’s Bay Bird Island.
Die Let’s Talk Diabetes geleentheid is deur Lurina Fourie van The Glucose Glitch gereël en is moontlik gemaak danksy die ondersteuning van Bergrivier Munisipaliteit se wyk 7 raadslid en plaaslike…
Genetiese materiaal van ’n sardynherpesvirus is in dooie visse opgespoor, maar wetenskaplikes ondersoek steeds of dit die vrektes veroorsaak.
Shipwreck-katte se verwydering ontlok woede; gemeenskap vra antwoorde oor lot.
“Ek is nog nie 65 jaar oud nie en voel nog fiks en gesond. Toe ek die geleentheid kry om by Huis Wittekruin betrokke te raak, het ek dit aangegryp,”…
Vyf verdagtes vasgevang vir rooftog in Lambertsbaai.
South Africa’s draft 10-year biodiversity plan could affect farming, fishing, land use, GMOs, waste management and traditional knowledge.
Vredendal-polisie se langdurige ondersoek lei tot skuldigbevinding van Jacky Bruno in ’n dwelmhandel-saak wat in 2022 begin het.
Nie alle helde dra kappietoppe nie – dit was die boodskap by CapeNature se waarderingsgeleentheid vir brandbestryders, veldwagters en rolspelers verlede Dinsdag (4 Augustus).